Stel en bestuur jou Google Pixel Watch direk vanaf jou Android 8.0+-toestel met die Google Pixel Watch-toepassing. Jy kan maklik jou horlosies pasmaak, Google Assistant en Google Wallet opstel, kennisgewings bestuur en meer.
Hier is 'n paar van die dinge wat jy met die Google Pixel Watch-toepassing kan doen:
• Pas horlosies aan
• Bestuur teëls
• Pas waarskuwings en kennisgewings aan
• Bestuur Google-toepassings en -rekeninge
• Installeer en bestuur toepassings
• Stel mobiele diensverskaffer op (slegs vir geselekteerde lande en diensverskaffers beskikbaar). Inligting by g.co/pixelwatch/networkinfo
• Bestuur privaatheidinstellings
Google Pixel Watch is slegs beskikbaar in die volgende lande: Verenigde State, Kanada, Australië, Japan, Duitsland, Frankryk, Verenigde Koninkryk, Ierland, Taiwan
Opgedateer op
17 Sep. 2024